Psalms 89:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onthou hoe kort my tyd is: waarom het U alle mense tevergeefs gemaak?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe lank nog, Here? Sal U Uself vir altyd verberg, en u toorn soos vuur laat brand?
Afrikaans 1933/1953 Hoe lank sal U, o HERE, Uself vir altyd verberg, sal u grimmigheid brand soos 'n vuur?
Afrikaans 1983 Sal U dan vir altyd u hulp weerhou, Here? Sal die vuur van u gramskap dan bly brand?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe lank nog, Here? Gaan U Uself vir ewig verberg, sal u woede soos 'n vuur bly brand?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, hoe lank wil U nog maak of U dit nie weet nie? Altyd? Hoe lank wil U kwaad bly en ons laat brand soos in 'n vuur?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe lank sal U nog kwaad bly, o Here? Hoe lank nog sal U niks met hom te doen wil hê nie?