Psalms 89:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank, HERE? sal jy jou vir altyd verberg? sal jou toorn soos vuur brand? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het hom oud voor sy tyd gemaak en hom met vernedering oordek. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | U het die dae van sy jeug verkort, hom met skaamte oordek. Sela. |
| Afrikaans 1983 | U het sy jeugdige krag gebreek en hom diep verneder. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het die dae van sy jeug kortgeknip, hom in skaamte gehul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het hom gou oud laat word, U het hom alles laat verloor. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het voor sy tyd oud geword. Hy moes deur die lewe gaan met sy kop in skaamte gesak. |