Psalms 89:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die dae van sy jeug het U verkort; U het hom met skande bedek. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 U het sy grootsheid beëindig en sy troon op die grond gegooi.
Afrikaans 1933/1953 U het aan hom sy glans onttrek en sy troon teen die grond neergewerp.
Afrikaans 1983 Aan sy koninklike luister het U 'n end gemaak, sy troon teen die grond gegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het sy glans laat verdof en sy troon, dié het U teen die grond gegooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het hom laat ophou om koning te wees, U het sy troon omgegooi, dit lê op die grond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy koningskap en regering was daarmee heen. Sy troon is vernietig.