Psalms 89:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het sy heerlikheid laat ophou en sy troon op die grond neergegooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het sy swaard nutteloos gemaak, hom nie bygestaan in die geveg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het U die skerpte van sy swaard laat omdraai en hom nie laat standhou in die geveg nie. |
| Afrikaans 1983 | U het hom voor die vyand laat vlug, hy kon nie staande bly in die oorlog nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U, o Rots, het ook sy swaard teen hom gedraai; U het hom nie staande gehou in die stryd nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het sy eie swaard stomp gemaak, hy kon nie wen en bly staan in die oorlog nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy kon nie meer ’n geveg wen nie. Sy wapens het ook nie meer gehelp nie. Hy het ’n niks geword. |