Psalms 89:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy het ook die skerpte van sy swaard laat draai en hom nie laat staan in die geveg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 U het sy vyande laat triomfeer, al sy teenstanders laat jubel.
Afrikaans 1933/1953 U het die regterhand van sy teëstanders verhef, al sy vyande bly gemaak.
Afrikaans 1983 U het sy teëstanders laat seëvier, al sy vyande laat juig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het die regterhand van sy teenstanders hoog gelig. U het al sy vyande bly gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het sy vyande laat wen teen hom, U het al sy vyande bly gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy vyande het gewen. Hulle het van blydskap geskreeu.