Psalms 89:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het die regterhand van sy teëstanders opgerig; U het al sy vyande bly gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen wat verbykom, beroof hom, terwyl sy bure hom bespot.
Afrikaans 1933/1953 Almal wat met die pad verbygaan, het hom beroof; vir sy bure het hy 'n smaad geword.
Afrikaans 1983 Almal wat daarlangs kom, beroof hom; die buurvolke behandel hom met minagting.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal wat daar verbygaan, het hom geplunder; hy het 'n bespotting geword vir sy bure.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wat daar verbykom op die pad, vat die goed in die stad, die volke daar naby spot en lag vir die koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy word besteel deur elke Jan Rap en sy maat wat daar verbykom. Die mense rondom hom lag hom uit.