Psalms 89:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het al sy heinings afgebreek; U het sy vestings verwoes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het u verbond met hom laat vaar, U het sy kroon op die grond vertrap. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het die verbond van u kneg tot niet gemaak, U het sy kroon ontheilig teen die grond. |
| Afrikaans 1983 | U het die verbond met u dienaar nie in ag geneem nie, sy kroon tot in die grond vertrap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het die verbond met u dienskneg opgehef, sy kroon tot in die grond ontheilig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het gemaak of U nie 'n verbond met u dienaar gemaak het nie, U het sy kroon op die grond laat val, en dit het vuil geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het u ooreenkoms met u dienaar opgehef en sy kroon in die stof laat val. |