Psalms 89:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal jou nageslag vir ewig bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het gesê: “Ek het ’n verbond gesluit met my uitverkorene. Ek het ’n eed afgelê vir Dawid, my dienaar: |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, met 'n eed aan Dawid, my kneg, belowe: |
| Afrikaans 1983 | U het gesê: “Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, Ek het 'n eed gesweer vir my dienaar Dawid: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek het 'n verbond gesluit met my uitverkorene, Ek het aan my dienskneg, Dawid, met 'n eed belowe, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het gesê: “Ek het 'n verbond gemaak met die man wat Ek gekies het, Ek het vir my dienaar Dawid belowe en gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het gesê: “Ek het ’n ooreenkoms met Dawid gemaak. Ek het hom gekies en hy dien My. |