Psalms 89:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar jy het verwerp en verafsku, jy was toornig op jou gesalfde.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos die maan is dit daar vir altyd, ’n getroue getuie in die lug!” Sela
Afrikaans 1933/1953 Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou. Sela.
Afrikaans 1983 Soos die maan sal dit altyd daar wees. Solank die hemel daar is, sal dit vas bly staan.” Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) soos die maan wat altyd standhou – 'n betroubare getuie aan die hemelruim.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is so seker soos die maan, die getuie wat altyd in die lug is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So sal dit wees, so lank as wat daar ’n son in die hemel is.”