Psalms 89:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit sal vir ewig vasstaan soos die maan en as 'n getroue getuie in die hemel. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy nakomelinge sal altyd daar wees, en sy troon sal blywend wees soos die son. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My. |
| Afrikaans 1983 | daar sal altyd nakomelinge van hom wees, sodat sy troon so blywend soos die son sal wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy nageslag sal altyd daar wees en sy troon soos die son voor My, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy nageslag sal nooit ophou nie, iemand van sy nageslag sal koning wees so lank soos die son daar is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy kinders se kinders sal vir altyd daar wees, met ’n nakomeling van hom op die troon. |