Psalms 89:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy nageslag sal vir ewig bestaan, en sy troon soos die son voor my.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het by my heiligheid ’n eed afgelê, en my belofte aan Dawid sal Ek nie verbreek nie.
Afrikaans 1933/1953 Een maal het Ek gesweer by my heiligheid: Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg nie!
Afrikaans 1983 Ek, die Heilige, het 'n eed afgelê, en my woord aan Dawid sal Ek nie verbreek nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir eens en vir altyd het Ek by my heiligheid gesweer; Ek sal nie vir Dawid lieg nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het dit voorheen belowe, Ek, die heilige God, en Ek sal nie vir Dawid bedrieg nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het gesê Ek sal sy God wees, en dit sal Ek bly. Ek sal nie van plan verander nie.