Psalms 89:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het eenmaal by my heiligheid gesweer dat ek nie vir Dawid sal lieg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal my verbond nie verbreek nie, en wat Ek beloof het, nie verander nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie.
Afrikaans 1983 Ek sal my verbond nie versaak nie, nie een van my beloftes terugtrek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal my verbond nie skend nie en wat oor my lippe gegaan het, nie verander nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My verbond sal vir My belangrik bly, Ek sal nie verander wat Ek gesê het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal ook nie my ooreenkoms met hom verbreek nie. Ek sal al my beloftes nakom.