Psalms 89:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My verbond sal Ek nie verbreek nie, en die ding wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar my liefde vir hom sal nooit ophou nie, en my trou aan hom sal Ek nie wegneem nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar my goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie.
Afrikaans 1983 Maar my liefde sal Ek van hom nie terughou nie, my trou nie verbreek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar my troue liefde sal Ek nie aan hom onttrek nie, en Ek sal nie my trou verloën nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sal nie ophou om vir hom te doen wat Ek belowe het nie, Ek sal altyd dieselfde bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar dan sal Ek nie vir Dawid minder lief wees nie. Ek sal steeds getrou bly aan Hom.