Psalms 89:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal Ek hulle oortreding besoek met die roede en hulle ongeregtigheid met slae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | as hulle nie my bepalings navolg, nie my bevele gehoorsaam nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | as hulle my insettinge ontheilig en my gebooie nie hou nie, |
| Afrikaans 1983 | as hulle my voorskrifte verontagsaam en my gebooie nie nakom nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as hulle my vaste voorskrifte ontheilig, my bevele nie nakom nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | as hy maak of dit nie belangrik is om so te lewe nie, en hy doen nie wat Ek sê nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |