Psalms 89:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As hulle my insettinge verbreek en my gebooie nie bewaar nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar as sy seuns my gebooie nalaat en nie in my weë wandel nie,
Afrikaans 1933/1953 As sy kinders my wet verlaat en in my regte nie wandel nie;
Afrikaans 1983 As sy nakomelinge nie handel volgens my woord nie en nie lewe volgens my bepalings nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As sy seuns van my wet afwyk, volgens my beslissings nie leef nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n persoon van sy nageslag ophou om te doen wat Ek wil hê en nie lewe soos Ek sê nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [31-32] “As sy kinders egter nie doen wat Ek en my wet wil hê nie,