Psalms 89:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As sy kinders my wet verlaat en nie in my verordeninge wandel nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal ’n opvolger vir altyd bepaal; sy troon sal wees sonder einde, so lank as wat die hemel bestaan.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal sy nageslag vir ewig laat duur en sy troon soos die dae van die hemel.
Afrikaans 1983 Ek sal vir hom altyd nakomelinge verseker sodat sy troon vas sal staan so lank daar 'n hemel is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal sy nageslag vir altyd vestig, en sy troon, solank as die hemel bestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal altyd 'n nageslag hê, iemand van sy nageslag sal koning wees so lank soos die son daar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy kinders se kinders sal altyd daar wees, met ’n nakomeling van hom op die troon so lank as wat die hemel bestaan.