Psalms 89:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal sy nageslag vir ewig laat bestaan en sy troon soos die dae van die hemel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal vir altyd aan hom my trou betoon; my verbond met hom vas laat staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir ewig sal Ek my goedertierenheid vir hom bewaar, en my verbond bly vir hom vas. |
| Afrikaans 1983 | Vir altyd handhaaf Ek my trou teenoor hom; my verbond met hom staan vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir altyd sal Ek vir hom my troue liefde handhaaf; en my verbond sal bestendig wees vir hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal altyd vir hom doen wat Ek belowe het, Ek sal nooit my verbond met hom breek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal getrou bly aan hom en aan my ooreenkoms met hom dat Ek sy God sal wees. |