Psalms 89:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My goedertierenheid sal Ek vir hom bewaar tot in ewigheid, en my verbond sal by hom bly staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal hom my eersgeborene maak, die magtigste koning op aarde.
Afrikaans 1933/1953 Ja, k sal hom 'n eersgeborene maak, die hoogste onder die konings van die aarde.
Afrikaans 1983 Ek stel hom eerste, die magtigste koning op aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal hom dan •eersgeborene maak, die hoogste van die konings van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En Ek sal vir hom sê hy is vir My so belangrik soos 'n oudste seun, hy is die belangrikste koning op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal hom die koning oor al die konings maak. Ek sal hom eerste stel.