Psalms 89:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal hom my eersgeborene maak, hoër as die konings van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal vir My sê: ‘U is my Vader, my God, die rots van my redding.’
Afrikaans 1933/1953 Hy is dit wat My sal noem: U is my Vader, my God en die rots van my heil!
Afrikaans 1983 Hy sal My aanroep met die woorde: ‘U is my Vader, my God, die rots wat my redding is.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy, hy sal my aanroep, ‘U is my Vader, my God, en die rots wat my verlos.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal vir My sê: ‘U is my Vader, my God, die Rots wat my red.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal van My praat as sy Vader, sy God en die Een wat hom red en beskerm.