Psalms 89:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal tot my roep: U is my vader, my God en die rots van my heil.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal sy mag uitbrei tot by die see, en tot by die riviere.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal sy hand lê op die see en sy regterhand op die riviere.
Afrikaans 1983 Ek sal sy heerskappy uitbrei tot oor die see, sy gesag tot oorkant die riviere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal sy hand op die see lê, op die riviere sy regterhand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal hom laat regeer oor ver lande tot by die see en die riviere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy mag sal uitbrei oor groot gebiede.