Psalms 89:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal ook sy hand in die see steek en sy regterhand in die riviere.
Afrikaans (NLV) 2011 My trou en liefde sal met hom wees, en deur my Naam sal hy oorwin.
Afrikaans 1933/1953 En my trou en my goedertierenheid sal met hom wees, en deur my Naam sal sy horing verhef word.
Afrikaans 1983 My trou en liefde sal by hom wees: deur My sal hy oorwin.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My getrouheid en troue liefde sal met hom wees, en in my Naam sal hy sterk word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal dieselfde bly vir hom, Ek sal doen wat Ek belowe het, Ek sal hom sterk maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal hom nie in die steek laat nie. Ek sal goed wees vir hom. Ek sal hom help om ’n ware wenner te wees.