Psalms 89:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal sy vyande voor sy aangesig verslaan en die wat hom haat, pla.
Afrikaans (NLV) 2011 Vyande sal hom nie onderwerp nie, goddeloses sal hom nie verdruk nie.
Afrikaans 1933/1953 Die vyand sal hom nie oorval en die kwaaddoener hom nie verdruk nie;
Afrikaans 1983 Vyande sal hom geen leed aandoen nie, gewetenlose mense sal hom nie verdruk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vyande sal hom nie onverhoeds betrap nie, en skurke sal hom nie verdruk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy vyande sal hom nie kan bedrieg nie, niemand sal hom verdruk nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy vyande sal hom nie kan seermaak nie, en slegte mense sal hom nie kan uitoorlê nie. Ek sal daarvoor sorg,