Psalms 89:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vyand sal hom nie aanspreek nie; en die seun van goddeloosheid verdruk hom nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Met my hand sal Ek hom ondersteun, met my arm sal Ek hom sterk maak.
Afrikaans 1933/1953 met wie my hand bestendig sal wees; ook sal my arm hom versterk.
Afrikaans 1983 My mag sal hom ondersteun, my krag sal hom sterk maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hom by wie my hand bestendig sal wees; ja, my arm sal hom sterk maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal hom beskerm en hom sterk maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal hom sterk maak en sterk hou.