Psalms 89:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met wie my hand bevestig sal word; ook sal my arm hom versterk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het my dienskneg Dawid gevind. Met heilige olie het Ek hom gesalf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het Dawid, my kneg, gevind, met my heilige olie hom gesalf, |
| Afrikaans 1983 | Ek het Dawid as my dienaar uitgesoek, hom met my heilige olie tot koning gesalf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het Dawid, my dienskneg, gevind; met my heilige olie het Ek hom gesalf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het my dienaar Dawid laat kom en Ek het hom gesalf met my gewyde olyf-olie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is Dawid. Ek het hom gekies om koning te word, en hy dien My. |