Psalms 89:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE is ons beskutting; en die Heilige van Israel is ons koning.
Afrikaans (NLV) 2011 U is hulle kragtige roem. Deur u goedheid is ons sterk.
Afrikaans 1933/1953 Want U is hulle magtige sieraad, en deur u welbehae word ons horing verhef.
Afrikaans 1983 U is die krag waarin hulle roem. Dit is ons sterkte: dat ons u guns geniet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want U is hulle kragtige sieraad. Deur u aanvaarding het U ons sterk gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is sterk omdat U, die Koning, by hulle is, ons is sterk omdat U lief is vir ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kan nie uitgepraat raak oor hoe sterk U is nie. Omdat U ons liefhet, is ons wenners. Daarom is ons sterk.