Psalms 89:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U is die heerlikheid van hulle sterkte, en in U welbehae sal ons horing verhef word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle juig die hele dag oor u Naam, is verheug oor u regverdigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | In u Naam juig hulle die hele dag, en deur u geregtigheid word hulle verhef. |
| Afrikaans 1983 | Hulle besing u Naam die hele dag, hulle prys u reddingsdade; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In u Naam juig hulle die hele dag, in u geregtigheid roem hulle; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle juig die hele dag omdat hulle U ken, hulle vertel vir almal dat U reg doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle juig die hele dag lank en praat oor baie dinge wat U doen. U red hulle, en U tree reg op. |