Psalms 89:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die volk wat die gejubel ken; hulle sal wandel, o HERE, in die lig van U aangesig.
Afrikaans (NLV) 2011 Geregtigheid en reg is die fondament van u troon. Onfeilbare trou en waarheid is tot u diens.
Afrikaans 1933/1953 Geregtigheid en reg is die grondslag van u troon; goedertierenheid en trou gaan voor u aangesig uit.
Afrikaans 1983 U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Reg en •geregtigheid is die grondslag van u troon; troue liefde en waarheid gaan U tegemoet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U is die Koning wat reg doen aan almal en wat reg oordeel. U doen wat U belowe het en U bly dieselfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Waar U regeer, gebeur daar niks verkeerds nie. U is goed vir mense omdat U hulle liefhet. Hulle kan U vertrou.