Psalms 89:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geregtigheid en reg is die woning van U troon; barmhartigheid en trou sal voor U aangesig gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 U arm is toegerus met mag, u hand is sterk, u regterhand is omhoog!
Afrikaans 1933/1953 U het 'n arm met mag; u hand is sterk, u regterhand verhewe.
Afrikaans 1983 U het 'n magtige arm, sterk is u hand, kragtig u regterhand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het 'n magtige arm; u hand is sterk, u regterhand is verhewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U is sterk, U het baie krag, U kan doen wat U wil doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U is ongelooflik sterk; u mag is onberekenbaar.