Psalms 89:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Maschil van Etan, die Esrahiet.) Ek wil sing van die goedertierenhede van die HERE tot in ewigheid; met my mond sal ek U trou van geslag tot geslag bekend maak.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 'n Onderwysing van Etan, die Esrahiet.
Afrikaans 1983 'n Gedig van Etan die Esragiet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Maskiel. Van Etan, die Esragiet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied. Van Etan, die Esragiet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***