Psalms 88:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U grimmigheid lê swaar op my, en U het my verdruk met al U golwe. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het my heel onder in die diepste kuil gesit, in die donkerste dieptes. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het my gesit in die kuil diep daaronder, in duisternisse, in dieptes. |
| Afrikaans 1983 | U het my onder in die put laat beland, in diepe duisternis. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het my in die diepste put geplaas, in donker plekke, in die dieptes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit voel of U my onder in die doderyk gesit het, in die donker en diep plek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het my in hartseer en ellende gedompel. Dit voel of ek in ’n diep donker put lê. |