Psalms 88:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek word gereken saam met die wat in die kuil neerdaal; ek is soos 'n man wat geen krag het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want my lewe is vol ellende, en die dood kom al nader.
Afrikaans 1933/1953 Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk.
Afrikaans 1983 Die swaarkry het vir my te veel geword: ek vat al aan die doderyk,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want ek het genoeg gehad van rampe. My lewe is by die •doderyk;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want ek kry baie swaar en ek word moedeloos, ek is naby die dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is siek en sat daarvan om swaar te kry. Dis net te veel vir my. Die dood lê en loer vir my.