Psalms 88:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want my siel is vol benoudhede, en my lewe kom naby die doderyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister tog nou na my gebed; hoor my hulpgeroep.
Afrikaans 1933/1953 Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking.
Afrikaans 1983 Laat my gebed nie tevergeefs wees nie, hoor my geroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat my gebed U bereik, draai u oor na my klaagroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet luister na my gebed, U moet hoor hoe ek soebat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wys asseblief dat U my gebed hoor! Ek bid nie tevergeefs nie. Luister na my as ek om hulp smeek!