Psalms 88:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my gebed voor U aangesig kom; neig U oor tot my geroep; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, God van my verlossing, dag en nag roep ek tot U. |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U. |
| Afrikaans 1983 | Here my God wat my altyd help, ek roep elke dag om hulp, elke nag bid ek tot U. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, God wat my verlos, bedags roep ek om hulp, snags bly my hulpgeroep voor U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, God wat my moet red, ek roep elke dag en elke nag en ek vra dat U my moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U is die God wat my help. Elke dag vra ek ernstig dat U my moet help. Ook in die nag hou ek nooit op met bid nie. |