Psalms 88:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Liefhebber en vriend het U ver van my af gesit, en my bekendes in die duisternis.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele dag omring hulle my soos vloedwater en sak op my toe van alle kante.
Afrikaans 1933/1953 die hele dag omring hulle my soos water, saam omsingel hulle my. [ (Psalms 88:19) U het vriend en metgesel ver van my verwyder; my bekendes is duisternis. ]
Afrikaans 1983 Dit bedreig my heeldag soos vloedwater, dit sak op my toe van alle kante af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele dag omring dit my soos water, dit omsluit my heeltemal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit voel die hele dag soos 'n watervloed wat om my is, water wat van al die kante oor my stroom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit voel of my kop onder die water gedruk word. My moeilikheid omsingel my.