Psalms 88:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het my daagliks soos water omring; hulle het my saam omsingel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U toorn het my oorweldig; u verskrikking het my vernietig. |
| Afrikaans 1933/1953 | U toorngloed het oor my gegaan; u verskrikkinge vernietig my; |
| Afrikaans 1983 | U toorn rus op my, U tref my met skrik en vernietig my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor my het die gloed van u toorn gebreek, u verskrikkinge vernietig my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U is kwaad vir my, en dit maak my moedeloos. U het my swaar gestraf, ek kan nie daaroor praat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het met u woede op my afgekom. Dit maak my baie bang. U vernietig my lewe. |