Psalms 88:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is ellendig en gereed om te sterf van my jeug af; terwyl ek u verskrikkinge verduur, is ek afgelei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, waarom verstoot U my? Waarom draai U weg van my? |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, waarom verstoot U my siel, verberg U u aangesig vir my? |
| Afrikaans 1983 | Waarom verstoot U my, Here, waarom trek U U van my af terug? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom, Here, verstoot U my, verberg U u gesig vir my? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, hoekom stoot U my weg, hoekom wil U nie na my kyk nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, waarom stoot U my weg? Waarom help U my nie? Waarom kyk U weg? |