Psalms 88:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal U goedertierenheid in die doderyk verkondig word? of U trou in die verderf?
Afrikaans (NLV) 2011 Is u wonders vir die dooies bestem? Staan dooies op om U te loof? Sela
Afrikaans 1933/1953 Kan U aan die dooies 'n wonder doen? Of kan skimme opstaan, kan hulle U loof? Sela.
Afrikaans 1983 Sal U met dooies 'n wonder laat gebeur? Kan gestorwenes opstaan en U loof? Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kan U aan dooies 'n wonder doen? Of skimme, kan hulle opstaan, kan hulle U prys?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U doen nie wonderwerke vir mense wat dood is nie, hulle staan nie op en hulle prys U nie. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U kan tog nie met mense wat klaar dood is wonderwerke doen nie! U kan nie dooies weer lewendig maak sodat hulle U kan prys nie!