Psalms 88:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Lied of Psalm vir die seuns van Korag, aan die musiekleier op Mahalat Leannot, die lied van Heman, die Esrahiet.) O HERE, God van my heil, ek het dag en nag voor U uitgeroep:
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 'n Lied, 'n Psalm van die kinders van Korag, Vir die musiekleier; op die wysie van: "M halat leannot." 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.
Afrikaans 1983 'n Lied. 'n Psalm van die Koragiete. Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Heman die Esragiet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Lied. 'n Psalm. Van die Koragiete. Vir die •musiekleier. Op Magalat. Om te sing. 'n Maskiel. Van Heman, die Esragiet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied. 'n Psalm. Van die Korag-groep. Vir die leier van die koor: Die fluite moet speel en julle moet sing. 'n Lied van die Esragiet Heman.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***