Psalms 87:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sowel die sangers as die instrumentspelers sal daar wees: al my fonteine is in jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sing en bespeel die fluite: “Die bron van my seëninge is in Sion!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat sing sowel as die wat vrolik is, sê: Al my fonteine is in jou! |
| Afrikaans 1983 | Met sang en dans sal almal Sion prys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl hulle dans, sing hulle: “Al my bronne is in jou.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal sing en dans, en hulle sal sê: “In Sion is alles wat vir my goed is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle dans en sing, sal hulle bly uitroep: “My lewe begin en eindig in jou, o Jerusalem.” |