Psalms 87:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal tel, as Hy die volk opskryf, dat hierdie man daar gebore is. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die Here die volke opskryf, sal Hy sê: “Dié een is hier gebore.” Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE sal tel as Hy die volke opskrywe: Hierdie een is daar gebore. Sela. |
| Afrikaans 1983 | As die Here die name van die volke aanteken, sal Hy by elkeen skrywe: “Hierdie een is ook 'n kind van Sion.” Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here teken in die •boekrol van volke op: “Hierdie een is daar gebore.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die Here die name van die volke opskryf, dan sal Hy hulle almal tel en sê hulle is kinders van Sion. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die Here deur die lys volke gaan, sal Hy sê: “Hierdie en daardie een is kinders van Jerusalem.” |