Psalms 87:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van Sion sal gesê word: Hierdie en daardie man is in haar gebore, en die Allerhoogste self sal haar bevestig.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sal van Sion gesê word: “Dié een en dáárdie een is hier gebore. Die Allerhoogste hou dit in stand.”
Afrikaans 1933/1953 En van Sion sal gesê word: Man vir man is daarin gebore, en Hy, die Allerhoogste, hou dit in stand.
Afrikaans 1983 Daarom word van Sion gesê: “Daar is hulle man vir man gebore; die Allerhoogste hou Sion in stand.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En oor Sion sal daar gesê word: “Man vir man is in haar gebore, en die Allerhoogste self hou haar in stand.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En ons sê: “Sion sal hoor daardie mense is almal sy kinders, en dit is die Hoogste God wat die stad sterk en vas laat staan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sê van Sion: “Daar is ons almal gebore. God, vir wie niks onmoontlik is nie, sorg self vir hierdie stad.