Psalms 87:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal Ragab en Babel noem aan die wat My ken: kyk, Filistië en Tirus, saam met Kus; hierdie man is daar gebore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal Egipte en Babel noem onder dié wat My ken; ook Filistea en Tirus en ook Kus — almal het kinders van Sion geword! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil Rahab en Babel vermeld onder hulle wat My ken; kyk, Filist,a en Tirus saam met Kus -- hierdie een is daar gebore. |
| Afrikaans 1983 | “Ek reken onder dié wat my ken ook die mense van Egipte en Babel, selfs dié van Filistea, Tirus en Kus. Hulle het almal kinders van Sion geword.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek sal Rahab en Babilonië noem onder dié wat My erken, ja, Filistea en Tirus saam met Kus onder dié wat daar gebore is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Daar is volke wat My ken, en saam met daardie volke noem Ek ook die mense van Egipte en Babel, Filistyne-land, Tirus en Kus. Hulle is nou ook kinders van Sion.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele wêreld weet van jou: Egipte, Babel, Filistea, Tirus, tot doer ver in Etiopië. Hulle sal van Jerusalem sê: “Daar is ons geboorteplek. Ons behoort nou aan die stad.” |