Psalms 87:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Heerlike dinge word van jou gespreek, o stad van God. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Wonderlike dinge word van jou gesê, stad van God! Sela
Afrikaans 1933/1953 Heerlike dinge word van u gesê, o stad van God! Sela.
Afrikaans 1983 Daar word groot dinge van jou gesê, stad van God: Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Glorieryke dinge word oor jou gesê, stad van God:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Stad van God, die mense sê wonderlike dinge oor jou. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense praat met groot lof van jou, o stad van God.