Psalms 87:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het die poorte van Sion meer lief as al die wonings van Jakob. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het die poorte van Sion lief, meer as enige ander woonplek in Jakob. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Sion lief meer as enige ander plek in Jakob. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het die poorte van Sion liewer as al die wonings van Jakob. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is lief vir Sion en sy poorte, meer lief as vir die ander woonplekke in die land Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Jerusalem baie lief; liewer as enige ander plek. |