Psalms 86:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die nasies wat U gemaak het, sal kom en voor U aanbid, HERE; en sal u Naam verheerlik.
Afrikaans (NLV) 2011 Al die nasies wat U gemaak het, sal kom en voor U neerbuig, Here; hulle sal u Naam verheerlik.
Afrikaans 1933/1953 Al die nasies wat U gemaak het, sal kom en hulle voor u aangesig neerbuig, Here, en hulle sal u Naam eer;
Afrikaans 1983 U het al die nasies gemaak; hulle sal voor U kom buig, Here, en aan u Naam die eer gee,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die nasies wat U gemaak het, sal kom en voor U, my Heer, in aanbidding buig; hulle sal u Naam eer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die volke wat U gemaak het, sal kom en voor U buig en u Naam eer,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs mense wat U nie dien nie, is u handewerk. Ook hulle sal nog kom om U te aanbid, Here. Hulle sal u Naam kom grootmaak en U eer.