Psalms 86:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onder die gode is daar niemand soos U nie, HERE; en daar is geen werke soos u werke nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is nie ’n god soos U nie, Here. Niemand kan u werke naboots nie.
Afrikaans 1933/1953 Daar is niemand soos U onder die gode, Here, en daar is niks soos u werke nie.
Afrikaans 1983 Daar is geen god soos U nie, Here, niks kan met u werk vergelyk word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is niemand soos U onder die gode nie, my Heer, en niks soos u werke nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nie een van die gode is soos U nie, nie een kan doen wat U doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U is die enigste ware God. Niemand kan die dinge doen wat U doen nie.