Psalms 86:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op die dag van my benoudheid sal ek U aanroep, want U sal my antwoord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In tye wanneer ek in nood is, sal ek U aanroep, want U sal my antwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die dag van my benoudheid roep ek U aan, want U verhoor my. |
| Afrikaans 1983 | Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die tyd van my nood roep ek na U, want U antwoord my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer dit sleg gaan met my, dan bid ek tot U, want U sal my antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet as ek die dag in ’n groot krisis is, kan ek maar net tot U bid, want U antwoord my. |