Psalms 86:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister, o HERE, na my gebed; en luister na die stem van my smekinge.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister goed na my gebed, Here, gee tog ag op my hulpgeroep.
Afrikaans 1933/1953 HERE, luister na my gebed en let op die stem van my smekinge.
Afrikaans 1983 Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, hoor tog my gebed en gee tog aandag aan my smeekgebede.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet luister na my gebed, U moet hoor hoe ek soebat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, help my as ek bid. Luister as ek om hulp smeek.