Psalms 86:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verbly die siel van U kneg, want tot U, HERE, hef ek my siel op.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee tog vir my blydskap, want na U is my verlange, Here.
Afrikaans 1933/1953 Verbly die siel van u kneg, want tot U, o Here, hef ek my siel op.
Afrikaans 1983 Maak my bly, Here, ek hunker na U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak die hart van u dienskneg bly, want na U, my Heer, hunker ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my, u dienaar, bly maak, want dit is tot Ú wat ek bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak my weer bly, want my hele lewe draai om U, Here. Ek dien U. En ek wens heeldag dat U by my is.