Psalms 86:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees my genadig, HERE, want ek roep U elke dag aan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees my genadig, Here, want die hele dag roep ek tot U. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees my genadig, o Here, want ek roep U aan die hele dag deur. |
| Afrikaans 1983 | Wees my genadig, Here, ek roep die hele dag deur na U. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wees my genadig, my Heer, want na U roep ek die hele dag lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My Here, U moet genadig wees vir my, want ek roep die hele dag, ek vra dat Ú my moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wys tog dat U vir my omgee, Here. Ek bid heeldag tot U sonder om op te hou. |